51 Wendy Street
- 
            
            
                Kapasiteit: 8 persone
                                                        
                                            
 4 volwassenes, 4 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 51 Wendy Street, Deneysville, 1932, Vrystaat
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
            Wendystraat 51 is in die klein dorpie Denysville, Vrystaat, geleë. Die huis is stapafstand vanaf die Vaaldam. 
Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die huis bied gerieflike slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders. 
Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, breekware en eetgerei, asook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n dubbelmotorhuis en oorgenoeg parkeerplek van die straat af vir sleepwaens en karavane. 
Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n gasbottel en ketel vir gebruik tydens beurtkrag.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Juliana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 51 Wendy Street, Deneysville, 1932, Vrystaat
- Gaste dink 51 Wendy Street het ’n uitstekende ligging
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 8 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 4 volwassenes, 4 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 51 Wendy Street, Deneysville, 1932, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang