515 on Warthog by the River
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Nov 2025 tot 28 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 515 Warthog Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 950R1 755 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
515 on Warthog by the River is 'n selfsorg-vakansiehuis in Marlothpark Natuurreservaat en aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin.
Dié dubbelverdiepinghuis met lugversorging bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders in 3 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed vir 2 volwassenes en nog 'n dubbelbed vir 2 kinders, asook 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elke bed het 'n muskietnet en elke badkamer het 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolf, stoof, yskas en ander toebehore toegerus. Die huis spog met 2 dek-areas, waarvan die eerste een 'n Jacuzzi en gasbraai het, en die tweede een 'n uitsig oor die Krugerwildtuin bied. Daar is ook 'n beskutte boma-area waar gaste lekker kan braai en kuier.
Gaste kan dikwels sebras, vlakvarke, koedoes, impala, volstruise en ander voëlspesies in die area sien. Wildvoer is in die plaaslike winkels beskikbaar. Die Marlothpark bewarea is ongeveer 25 km vanaf die Krokodilbrug-hek.
Die Lionspruit Natuurreservaat is ongeveer 3,5 km weg en die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe is 95,3 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 2
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 515 Warthog Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink 515 on Warthog by the River het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 515 Warthog Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang