52 Chaka's Rock Chalets
Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 6 Okt 2025 tot 1 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 68 Ocean Drive, Chaka's Rock Chalets Unit 52, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 700R1 190 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
52 Chaka’s Rock Chalets is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka’s Rock, Ballito. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie gewilde kusdorp.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n patio, 'n gemeenskaplike swembad met sonstoele en uitgestrekte tuine met 'n speelarea vir kinders geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Granny Pool-strand en getypoel is ongeveer 400 m weg, met plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid. King Shaka Internasionale Lughawe is ongeveer 23 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Elri Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 46
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 68 Ocean Drive, Chaka's Rock Chalets Unit 52, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 68 Ocean Drive, Chaka's Rock Chalets Unit 52, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang