Successfully reported

52 Eersterivier

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Alida D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Lekker, gemaklik, rustig, ontspannend. Ons het vreeslik baie lekker gebly. Baie lekker ontspannend vir ons almal gewees. Die huis was toegerus met kombuis- en braai-geriewe. Daar was genoeg warmkombere vir die koue aande. Daar was nie genoeg skoonmaakmiddels nie. Skottelgoedseep het uitgehardloop. Kinders het die huis vreeslik geniet en die view was asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shandre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik rustig. Heerlike groot familiehuis. Alles wat jy kan benodig is daar, let wel daarop dat die naaste winkel 'n ent se ry weg is. Alles was silwerskoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francisca B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Relaxing and enjoying. We had a great time, relaxing with a wonderful view of the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa P
Kort verblyf
4.0
Okt 2025

The view was beautiful. 52 Eerterivier offers spacious living and a good location. The bottom section had a musty smell. Not very comfortable sleeping in this space at night due to the smell.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leandra M
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Droom akkommodasie. Baie dankie 52 Eersterivier vir 'n onbeskryflike en onvergeetlike familie naweek. Die huis is gerieflike en so goed ingerig. Ons het beslis gelekkeslaap. Die uitsig/ligging is asemrowend. Ek sal sommer gou weer kom kuier. Ongetwyfeld my eerste keuse vir akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Ons kuier graag op Eersterivier. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Uitstekende ligging en baie mooi uitsig. Baie stil en ‘n wonderlike staproete agter die huise. Baie mooi uitsigte van die see. Agt km grondpad in ‘n goeie toestand vir enige voertuig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelma K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2022

Lovely, comfortable stay. Double level house was very spacious, excellent for family with teenagers. Lovely, comfortable rooms, all, except one, with beautiful sea views. Great bathrooms. Well equipped kitchen. Lovely refrigerator. We had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karl-heinz V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jun 2022

Great location - few snags. We had a great stay at the home. Only real issue was that the upstairs display fridge was not functional. It was running but the temperature always hovered around 23°C, not suitable for use as a fridge. We used the bottom fridge, so no train smash but would be good for owner to have this sorted out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yolande K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2021

Lieflik. Pragtige huis met 'n heerlike ligging in Eersterivier. Wens ons kon elke keer hier kom bly!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 183

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 4 900
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 900
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 4 900
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivier Road, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92210cbda3b7fff87d46a15880a5c01e5f906436d421092f0a08cdf59bb7a7a764d265d32a012c17a6b472ec42cb730b5f0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag, vir 10 mense 13 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivierstrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.070071 24.21594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang