Successfully reported
+20

52 Glentui

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 732 Arcadia Street, Pretoria, 0007, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

52 Glentui is 'n selfsorgwoonstel in 'n veiligheidskompleks in Arcadia, Pretoria. Die kompleks is gerieflik naby Loftus Park, restaurante, 'n gimnasim en die Hatfield Gautrein-stasie geleë.

Hierdie drieslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapakamer. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n eetarea, asook 'n TV. Gratsi WiFi en veilige parkeerplek op die perseel in ook beskikbaar.

Die omliggende area bied 'n verskeidenheid aantrekkings soos die Nasionale Museum van Natuurgeskiedenis, botansiese tuine, Loftus Park, geskiedkundige landmerke en die Loftus Sportstadion.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 52

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 732 Arcadia Street, Pretoria, 0007, Gauteng
  • Gaste dink 52 Glentui het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 732 Arcadia Street, Pretoria, 0007, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA066b1146b04d1114bcdfdbac8387436a450268405134175f579bb0fddc1c94d62bf4edb99bf05d1ba9ea7fff31a37894c3a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 732 Arcadia Street Pretoria 0007 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.748754325308 28.21630642209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang