52 Kweper
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Kweper Street, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
52 Kweper is 'n bekoorlike selfsorghuis in 'n stil, afgesonderde area in Kempton Park. Die eiendom bied 'n gemaklike en gerieflike verblyf, ideaal vir beide vakansiegangers en sakereisigers wat 'n rustige omgewing soek.
Hierdie gastehuis bestaan uit 7 kamers en 5 badkamers. Die kamers het verskillende slaapkapasiteite en is elk gemeubileer met 'n gemaklike bed. 6 van die kamers het TV's met DStv.
Die gemeenskaplike kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eiendom sluit 'n vermaaklikheidsarea met 'n pooltafel in waar gaste tydens hul verblyf kan geniet. Veilige parkering word op die perseel voorsien vir ekstra gemoedsrus.
Ligging
- 52 Kweper Street, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Kweper Street, Kempton Park, 1619, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang