Davidson Place
Beskrywing
Die woonstel het lugversorging en bied 'n aparte ingang. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die oopplan-kombuisie het basiese verhit-en-eetgeriewe, soos 'n yskas, mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster. Die sitarea langsaan het 'n slaapbank vir 'n derde gas. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep. Daar is 'n aparte braai-area en die woonstel het gratis WiFi en 'n TV met volledige DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Die verblyf maak van sonpanele gebruik en gaste sal dus nie kragonderbrekings ervaar nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Log Cabin het lugversorging en bied 'n aparte ingang. Daar is 2 slaapkamers, waarvan 1 kamer 'n dubbelbed en 1 kamer 'n enkelbed het. Die aparte badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Die sitarea en die kombuis is oopplan. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, yskas en 'n ketel toegerus. Die sitarea het 'n slaapbank, 'n TV met DStv en Netflix, sowel as gratis WiFi. Die huis het ook 'n stoep en 'n toegewese motorafdak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Die verblyf maak van sonpanele gebruik en gaste sal dus nie kragonderbrekings ervaar nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie gesinseenheid bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 'n volledige badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die sitkamer het 'n dubbelslaapbank wat geskik is vir 2 kinders. Die privaat badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis vir selfsorg met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan op 'n privaat patio met buitemeubels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Die verblyf maak van sonpanele gebruik en gaste sal dus nie kragonderbrekings ervaar nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 52 Davidson Street, Fairland, Johannesburg, 2195, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang