Successfully reported
+6

52 On Ninth B&B

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Ninth Ave, Florida, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Welkom by 52 on Ninth. Ons B&B is geleë in Florida, Gauteng, binne 30 minute se ryafstand vanaf groot sakegebiede soos Fairland, Randburg, Bryanston, Sandton en Johannesburg se middestad.

Ons het 5 pragtig ingerigte kamers beskikbaar. Twee kamers met 'n stort en bad en suite, 3 kamers met stort net en suite. Volledige DStv, ondervloerse verhitting, elektriese komberse op beddens, yskassie met verwelkomingssap. Koffie- en teemaakgeriewe, oorgenoeg veilige parkeerplek. Ontbytgeriewe in hoofgebou, oorgenoeg veilige parkeerplek. Sentraal geleë met maklike toegang tot inkopies, vermaak, hoër onderwys en mediese fasiliteite.

Kom en ontdek die gerief van ons ideaal geleë instansie, gekomplimenteer deur ons voortreflike gasvryheid.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Rhoda V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Het baie lekker gebly, alles was mooi skoon. Die gasvrou en haar man is awesome mense.
Aug 2025
Pieter S
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker en vriendelike diens. Sal vir seker weer daar bly! Verskriklik lekker gebly, baie vriendelike diens en baie lekker ontbyt!
Mrt 2025
Lize T
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. Friendly reception and service. Comfortable and clean accommodation. Fantastic breakfast. A true pleasure to have ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Pierre O
Besigheidsreis
5.0
Vriendelik, gemaklik en goeie waarde vir geld. Baie vriendelike diens, kamers is skoon en netjies met alles wat nodig is om gemaklik te kan oornag. On...
Sien meer
Sep 2024
Kobus L
5.0
Baie lekker verblyf. Skoon, netjies en baie lekker verblyf.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 52 Ninth Ave, Florida, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Gaste dink 52 On Ninth B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Ninth Ave, Florida, Roodepoort, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f4ab5c9689502a94366fd3d0ce1ba40a15c02d633f9bb08e14c797f37ab9d901e6e24f481d7ec7ea18c33210517cb8f0a59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 52 Ninth Ave Florida 1709 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.171803378009 27.923748493195

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang