52 on Skool
- Kapasiteit: 9 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Skool Street, Bellville South, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
52 on Skool bied verblyf op 'n veilige perseel in Bellville, naby Voortrekkerweg, die Bellville-taxistaanplek en die Tygervallei-winkelsentrum. Dit bied ook maklike toegang tot Kaapstads Internasionale Lughawe.
Verblyf word aangebied in Premium-dubbelkamers en Standaard- en Premium-gesinskamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, 'n wasbak en 'n platskerm-TV met OpenView-kanale. Verder het elke kamer ook 'n yskassie, mikrogolf, ketel, tweeplaatstoof en 'n wasbak. Elke kamer het 'n privaat ingang.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
2.7/5
Robert Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 52 Skool Street, Bellville South, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Skool Street, Bellville South, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang