Successfully reported
+27

53 Sea Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Lagoon Drive, Sea Lodge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

53 Sea Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde 3-slaapkamerwoonstel met see-uitsigte. Die woonstel is in die Sea Lodge-kompleks in Umhlanga geleë.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n gastebadkamer met 'n stort en bad. Die hoof- en tweede slaapkamers lei na 'n balkon vanwaar gaste see-uitsigte kan geniet.

Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, asook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, en die woonstel het lugversorging vir daardie warm somersdae.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek in die kompleks, en is welkom om van die gemeenskaplike swembad gebruik te maak. Die kompleks bied toegang tot die strand, promenade en Umhlanga Village. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 237

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 28 Lagoon Drive, Sea Lodge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 53 Sea Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Lagoon Drive, Sea Lodge, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaca9524f177dca3ee3b9f75d1f45fbbe70e0a1ef6950abc654a8909a8db3987923b7398c1b9b0747513baf8eea6c8ade978f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 28 Lagoon Drive Sea Lodge 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.721749730461 31.088540457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang