Successfully reported
+15

54 Olckers Kleinbrak

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Olckers Street, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

54 Olckers Kleinbrak bied 'n rustieke, ouskool-selfsorgvakansiehuis reg op die strand met pragtige see-uitsigte in Klein-Brakrivier.

Die huis het slaapplek vir tot 9 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, een slaapkamer met 'n enkelbed, en die oorblywende slaapkamers elk met 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak, terwyl die tweede badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Gaste word versoek om hul eie bad- en swemhanddoeke saam te bring.

Die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, mikrogolf, yskas en diepvrieskas. Die leefarea sluit gemaklike sitplek en 'n slim-TV in. WiFi-toegang word voorsien. Daar is ook 'n etenstafel en stoele wat na 'n binnebraai-area lei.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, en die strand is maklik bereikbaar deur in die pad af te stap.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis

Ligging

  • 54 Olckers Street, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Olckers Street, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9080fdafb45622eb8f20c10fa421b9f1719440884008b706df09a4e92f698bb6b92f07ce543e4a13918e98144ee614bfee77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 9) 54 Olckers Street Klein Brak River 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0848499 22.1556524
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang