Successfully reported

54 On Strand Main House

Selfsorg

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
3.8
Louise M
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Mooi blou see en rustig. Ons het baie lekker gebly. Die huis is netjies en skoon. Baie mooi uitsig na die see toe. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan. Kan ook die akkommodasie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Baie mooi uitsig en 'n baie gerieflike huis. 'n Groot ruim huis wat goed toegerus is en wat spog met 'n miljoen dollar-uitsig oor die see. Ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2025

Aangenaam. Baie lekker gebly. Huis is baie goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.4
Sep 2024

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Theunette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 98

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7653e3316ae03d3f437aed93e75c7787c1643512b5d340a2b1b1495f4dab552d64711284cd1a904392314a4d96f15bd0053?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 4 5 1 4 54 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.0967694 18.303019335582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang