Successfully reported
+21

54 On Strand Main House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

54 On Strand Main House is 'n lieflike selfsorghuis wat oorkant die see en 1 km vanaf die strand in Lambertsbaai geleë is.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het wat ideaal is vir 2 kinders. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. In 'n aparte opwaskamer is daar ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. Dit beskik oor 'n lieflike sitkamer wat met gemaklike rusbanke gemeubileer is, 'n TV met DStv en 'n eetarea met 'n knus kaggel. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die vermaakarea spog met 'n lieflike binnebraai en die wonderlikste uitsigte oor die see. Buite op die patio is daar ook buitesitplek met braaigeriewe beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en het toegang tot seilplankry en visvang in die omgewing.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Theunette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 98

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 54 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink 54 On Strand Main House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7653e3316ae03d3f437aed93e75c7787c1643512b5d340a2b1b1495f4dab552d64711284cd1a904392314a4d96f15bd0053?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 4 5 1 4 54 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.0967694 18.303019335582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang