Successfully reported

Stella Maris

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 155 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Kabelo K
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

I would definitely refer a friend here. An absolute delight. Ons site staff was extremely helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Stella Maris
Thank you, Kabelo. You will always be welcome. Regards, Ina

Gerhard V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Gesinsnaweek. Baie lekker naby die hoofstrand. Sal weer gaan kuier by Stella Ma. Gesinsnaweek. Baie lekker naby die hoofstrand. Sal weer gaan kuier by Stella Maris. Pragtige see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Stella Maris
Hallo Gerhardt. Julle is altyd welkom by nr 54. Groete Ina

Sarel V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Very nice, thank you. Used the facilities only after working hours. Had everything we needed. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Was wonderlik gewees, die woonstel is altyd so mooi en kan lekker die see sien. Ons het baie, baie lekker gebly, sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Stella Maris
Dankie Heleen. Julle is altyd welkom. Groete.

Sonet N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlike naweek. Dit was 'n heerlike naweek en asemrowende uitsig oor die see. Netjies skoon en goed belig. Genoeg eetgerei, glase en bekers. Als wat jy nodig het vir 'n lekker gemaklike tyd by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Stella Maris
Dankie Sonet. Bly julle het dit geniet. Julle is altyd weer welkom. Groete Ina

Michele B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Goed. Ek het 'n klein dilemma gehad toe ons laat aand daar aankom en daar nie handdoeke was nie. Ons gaan dikwels weg en dit is iets wat altyd voorsien word. Die warmwaterkraan van die stort word ook baie warm. Het myself twee keer verbrand. Andersins geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonginkosi G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Good stay in a great location near shops. It was great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Stella Maris
Thank you, Bonginkosi. You are always welcome. Regards, Ina

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Awesome. Beslis sal enige tyd weer daar gaan bly. Die uitsig is die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Stella Maris
Hallo Ansie. So bly was tevrede en het dit geniet. Julle is altyd welkom. Groete Ina

Julia M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2025

We enjoyed our stay. It was good and the unit is on the seaview floor, which made us feel the sea breeze. The disappointing things in that unit are the fridge and the sleeper couch, and we paid to watch TV; otherwise, everything was okay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 155

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Stella Maris, 73 Beach Road, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf2892dd0ff443849f864a7b4c349bb7d9580c437642e92ea96e2c159ab55009bdfe443e36ed13d1d70014033e3e44acbb13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 155 5 1 5 54 Stella Maris 73 Beach Road 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.051934637259 30.887793134918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang