Successfully reported
+13

Stella Maris

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Stella Maris, 73 Beach Road, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Stella Maris is 'n pragtig gemeubileerde selfsorgwoonstel op die vyfde verdieping in Amanzimtoti.

Hierdie eenheid met slaapplek vir 6 persone het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n slaapbank in die sitkamer. Daar is pragtige see-uitsigte vanuit die sitkamer en slaapkamers. Daar is ook 'n goed toegeruste kombuis met granietoppervlakke, mikrogolfoond, yskas en wasmasjien. Ander geriewe sluit in 'n TV met opsionele DStv-konnektiwiteit en 'n DVD-speler. 'n Daaglikse fooi sal van toepassing wees om DStv te aktiveer.

Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke en skottelgoeddoeke saambring. Rook is verbode in die woonstel, maar slegs op die balkon.

Let asseblief daarop dat die gebou 'n geen-troeteldiere-beleid het. Binne die kompleks het gaste toegang tot 'n swembad, braai-area en wasgoedgeriewe. Daar is kelderparkering in hierdie hoogs beveiligde gebou met 24-uur-sekuriteit.

Stella Maris is naby winkels, vermaak en eetplekke geleë. Dit is 1 km vanaf Spur, Toti-winkelsentrum, Waterworld, kegelbaan en speletjiesarkade, 5 km vanaf Galleria-winkelsentrum, ysskaats, flieks en restaurante, 35 km vanaf Pavillion-winkelsentrum en 45 km vanaf Gateway-winkelsentrum. King Shaka Internasionale Lughawe is 55 km weg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 155 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Kabelo K
5.0
I would definitely refer a friend here. An absolute delight. Ons site staff was extremely helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Gerhard V
Gesin met tieners
5.0
Gesinsnaweek. Baie lekker naby die hoofstrand. Sal weer gaan kuier by Stella Ma. Gesinsnaweek. Baie lekker naby die hoofstrand. Sal weer gaan kuier by...
Sien meer
Aug 2025
Sarel V
Besigheidsreis
5.0
Very nice, thank you. Used the facilities only after working hours. Had everything we needed. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Heleen T
Saam met lewensmaat
5.0
Was wonderlik gewees, die woonstel is altyd so mooi en kan lekker die see sien. Ons het baie, baie lekker gebly, sal weer daar gaan bly.
Jul 2025
Sonet N
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike naweek. Dit was 'n heerlike naweek en asemrowende uitsig oor die see. Netjies skoon en goed belig. Genoeg eetgerei, glase en bekers. Als wat ...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 155

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 54 Stella Maris, 73 Beach Road, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Stella Maris het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Stella Maris, 73 Beach Road, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf2892dd0ff443849f864a7b4c349bb7d9580c437642e92ea96e2c159ab55009bdfe443e36ed13d1d70014033e3e44acbb13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 155 5 1 5 54 Stella Maris 73 Beach Road 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.051934637259 30.887793134918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang