Successfully reported
+27

55 Tulbagh Events and Wedding Venue

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Tulbagh Road, Kempton Park, Glen Marais, 1619, Gauteng
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

55 Tulbagh Events and Wedding Venue bied pragtige oornagverblyf op 'n pragtige trou-venue in Kempton Park, Glen Marais. Dit is 'n wonderlike opsie vir gaste wat óf die stad wil ontsnap vir 'n vinnige wegbreek óf gaste wat óf 'n troue op die perseel óf troues in die area bywoon.

Dié eiendom bied 2 pragtig versierde gastekamers met lugversorging wat albei 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Dié kamers is elkeen ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n tee- en koffiestasie in wat toegerus is met 'n Nespresso-masjien en komplimentêre water. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n slim-TV beskikbaar. Dié kamers het 'n lieflike patio met 'n tafel en stoele waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet.

Gaste is meer as welkom om die uitgestrekte tuine op die perseel te verken. Die eiendom bied ook veilige parkeerplek en is ongeveer 10 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

sera Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 55 Tulbagh Road, Kempton Park, Glen Marais, 1619, Gauteng
  • Gaste dink 55 Tulbagh Events and Wedding Venue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Tulbagh Road, Kempton Park, Glen Marais, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e275046ce4bb46ad109b3eaadd09bd56245bc2038ec31e3178b02cf3c1c5bc15e47737f4d96af86c7dbd26ffe96bc3292d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 55 Tulbagh Road Kempton Park 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0849883 28.2608165

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang