57 Settler Sands Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R615 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
57 Settler Sands Apartment is 'n veilige selfsorgwoonstel wat gerieflik binne loopafstand vanaf die strand geleë is en slegs 'n entjie se ry vanaf die dorp is. Dit is ideaal vir gesinne, vriende of sakereise aangesien dit sentraal geleë is.
Die dubbelverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamet met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte gastetoilet op die eerste verdieping.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n enkelslaapbank geskik vir 1 volwassene en 'n TV waarop gaste by hul eie DStv, Netflix en Showmax-profiele kan inteken.
Veilige onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Gratis WiFi en braaigeriewe is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Robyn Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 135
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 7 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink 57 Settler Sands Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang