58 Cascades Ocean Panorama
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Bellamont Road, Unit 58 Cascades, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 835 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
58 Cascades Ocean Panorama bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Umdloti, KwaZulu-Natal, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens, waarvan een 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet insluit. Die oorblywende badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Etenstafel met sitplek vir 4 langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.
Ontspan op die ruim patio met bykomende sitplek buite en asemrowende uitsigte oor die see. Gaste het toegang tot gemeenskaplike geriewe, wat 'n braai-area, buitelug-eetplekke, 'n muurbalbaan insluit, en gedurende die somerdae wag 'n verfrissende gemeenskaplike swembad wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Veilige parkeerplek bied gemoedsrus regdeur jou verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Gashnee Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 17 Bellamont Road, Unit 58 Cascades, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 58 Cascades Ocean Panorama het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Bellamont Road, Unit 58 Cascades, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang