Successfully reported

58 De Valle

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Sureena P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Very nice and peaceful. Great location and the sea view is spectacular, especially the sunrise in the morning. Close to Langeberg Mall as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
58 De Valle
Thank you, Sureena! It was a pleasure having you there.

Td E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Lekker gebly. Ons kom weer in die somer as die glybane oop is. Ligging is fantasties. See-uitsig baie mooi. Goed ingerig. Luuks en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra M
Lang verblyf
5.0
Apr 2025

Baie mooi uitsig oor die see uit hoofslaapkamer en TV kamer. Ons het baie lekker gekuier. Woonstel was baie netjies met alles om jou vakansie gerieflik te maak. Was stil en rustig gewees. Sal beslis aanbeveel vir 'n lekker seevakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
58 De Valle
Dankie! Ons is baie bly julle het dit geniet.

Charlene P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Heerlik. Dit was heerlik, wat dit net beter sou maak, sou wees as die eenheid beskik het oor 'n braaier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Verblyf was baie lekker gewees. Als wat jy benodig. Verblyf was baie lekker gewees. Als wat jy benodig. Uitsig op die strand was amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons het baie lekker gebly, alles het vlot verloop soos gereël. Ons verblyf was baie lekker. Naby strand. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Fantastiese uitsig. Skoon. Sentraal, goed geleë. Ons het lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leonie L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Pragtige plekkie. Baie lekker gebly. Woonstel is baie skoon en netjies. Alles wat jy nodig het, is daar. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

We left with great memories! Excellently located and real value for money. The complex is clean, neat and well maintained. I would gladly rebook the well-kept and equipped unit in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hildegarde B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige uitsig. Gerieflik. Baie gerieflik met 'n puik uitsig. Goeie beddens. Alles wat mens nodig het, word verskaf en meer. Skoon. By die strand en waterpark.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 De Valle Diaz Beach, Beach Boulevard, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd92ab6676a88b462d00916f975dc1ecaac70e82a299042fb74633ca74c165f45400d4e1a193f514d99c5439275f37febc88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 58 De Valle Diaz Beach Beach Boulevard 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.16021934703 22.108503971164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang