Successfully reported

58 on Beach

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Cherese N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Amazing and beautiful. The stay was amazing; we enjoyed the luxurious getaway!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
58 on Beach
I’m glad you had a wonderful time. Maybe one day you will visit again.

June W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Gerieflik, rustig. Fantasties lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Ons kuier was fantasties by 58 on Beach. Ek sal enigeen aanbeveel om daar te bly. Ons het baie lekker daar gebly vir die naweek. Alles was perfek. Daar is net 1 iets wat daar ontbreek: 'n kraan om af te spoel as jy van die beach af kom en wasgoedlyne om jou nat klere op te hang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
58 on Beach
Thank you so much for the wonderful review. I will look into the two requests. There is a tap by the gate, but people in the street use the water, and I received a bill that took over a year to sort out. There is a clothes horse in the back road for the clothes to hang up.

Anneleze K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Die verblyf was skoon, netjies en goed toegerus. Ons het die rustige atmosfeer baie waardeer! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Algavian B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2025

Dronk. Ons het dit geniet lekker.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jacky
58 on Beach
I’m glad you enjoyed. Hopefully you will visit again.

Philip W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Baiw geniet. Ons het lekker gebly, dankie. Die braaier kort aandag, en daar is niks om daar mee op te ruim nie. Wat van ons Greekskade deposito?

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Irene D
Kort verblyf
4.2
Okt 2025

Aangenaam, maar teleurstellend. Jacky het ons vriendelik ontvang. Al wat aaklig was, was die feit dat die pad een rigting is voor die huis en dele gesluit is om daar in te kom. Op die GPS wys dit verkeerd en sy het eers toe ons amper daar was laat weet om 'n ander roete te gebruik, maar niks genoem dat daar nie see-uitsig is nie oor daar gewerk word. Dit was die deel wat ons die meeste uitgesien het na. Dan is daar 'n mif piepie reuk wat in die lig hang aan die agterkant van die huis a.g.v. die dreine. Die een extractor fan in die een badkamer raas verskriklik en is baie vuil. Die plek lyk ook nie soos die foto's heeltemal voorstel nie. Dis wel netjies en skoon. Ons het lekker gebly vir die 2 aande. Maar hul sal moet aandag gee aan 'n paar goed. Ons wag nog vir ons breekskade deposito om terugbetaal te word wat Jacky sê sy sal oor 10 werksdae terugbetaal.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carmen S
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Lekker, fantasties, rustige aangename plekkie. Ons het 'n wonderlike naweek gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shihaam H
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Great. The best ever best view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Ek en vriende het ons geniet. Dit was heerlik om daar te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jacky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 54

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d19b37b3a8886d45c77a320c8a802273ec7e4afdff274819c5dc3940e66167e81725d90e32fb1a05b98dfa744d6834e3fea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 54 5 1 5 58 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.120089748568 18.830378728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang