Successfully reported
+11

59 on Gail

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Gail Road, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

59 on Gail is in die prentjiemooi Sheffield Beach, net 6 km buite die woelige kusdorp Ballito. 59 on Gail is 'n ruim en gerieflike kamer met genoeg spasie vir 2 gaste. Toegang is via 'n buitetrap en die eenheid het sy eie privaat ingang. Dit het groot skuifvensters wat uitsigte oor die vallei en die oseaan bied. Dit laat ook baie lig binne.

Die eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed, kaste met spieëls op in die aantrekarea en 'n aparte oopplan-en suite met 'n stort, wasbak en toilet.

Daar is 'n oopplan-leefarea met 'n lessenaar of etenstafel, 'n TV, en 'n kombuisie met gasstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas, eetgerei en breekware. Die akkommodasie beskik oor 'n privaat sitarea in die tuin en het toegang tot 'n braai.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Kombuisie
Stroomdienste
Braai

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 59 Gail Road, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 59 on Gail het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Gail Road, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlNDQ4ZWUyLTg2OWQtNDc2MS05NTJlLTI0ZjVlZDE2MmFkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 59 Gail Road Sheffield Beach 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.485050195539 31.24938857057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang