Successfully reported

59 on Ray

Selfsorg

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.5
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
3.0
Daphne E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2024

Rustige omgewing, my man en seun het elke oggend gaan fietsry. Gerieflike verblyf!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lizamari L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Des 2023

Gemiddeld. Alhoewel die eenheid skoon was en ons gerieflik gebly het, was die blinders in die sitkamer gebreek en kon nie oopgetrek word nie. Ons het dus geen uitsig gehad nie. Die beddegoed was goed, maar die matrasse was al baie pap. Die breekgoed en eetgerei was nie genoeg nie en substandaard. Let wel, daar is geen skottelgoedwasser, skoonmaakdiens of WiFi nie. Die yskas het ook nie koud genoeg gewerk nie. Die wasmasjien was 'n gesukkel in die garage omdat die watertoevoer nie voldoende was nie. Die plaveisel buite was oortrek van bossies en daar was baie voëlmis op die buitemure. Die eenheid is ook heelwat verder as 200 meter van die strand af soos geadverteer. Die eienaar of skoonmaker het ons 2 weke na vertrek gekontak omdat hulle ongelukkig is dat ons die tafeltjie in die sitkamer uit die pad geskuif het en vals beskuldig dat ons op die tafel geteken het - kon egter nie vir ons 'n foto daarvan stuur nie - baie onprofessioneel! Ek sal dit nie aanbeveel nie en ook nie weer daar bly nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 59 Ray Crescent, Britannia Reef, Britannia Bay, St. Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58c18f0661011b068bf252ada771703808e86d15cc098a2cbd02cc61e514f2ddd1b5cf0ad6745b34464a489dd8ca06b89b9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 59 Ray Crescent Britannia Reef, Britannia Bay 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -32.724996829856 17.941895914581
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang