Successfully reported

59 on True North Guest Rooms

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Johan D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Rustig. Ek het tydens Augustus 2025 my eerste twee balie eksamens geskryf by die Unisa Konferensiesentrum, 15 minute se reis van 59 on True North af, en die verblyf het verskriklik baie gehelp om die angstigheid rondom reis van Pretoria af te verminder. Die kamer en terrein was netjies en skoon. In- en uitteken proses gemaklik en vinnig. Die eienaar was ook tegemoetkomend rakende later uittrek op die laaste dag sodat ek later kon bly en voorberei vir die eksamens. Ek sal definitief weer in die toekoms gebruik maak van 59 on True North!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
59 on True North Guest Rooms
Beste Johan Baie dankie vir jou goeie resensie. Dit was aangenaam om jou te huisves. Ons wil altyd help waar ons kan. Ons vertrou jou eksamen het goed verloop met uitstekende uitslag. Ons sien uit na jou volgende kuier by ons. Vriendelike groete.

Veronika F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Pragtig en gerieflik. Ons is vriendelik ontvang, die kamers is pragtig en gemaklik. Ons het dit verskriklik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
59 on True North Guest Rooms
Hi Veronika Baie dankie vir die goeie review. Ons waardeer dit baie. Ons streef na 10/10 dienslewering. Ons sien uit na julle volgende kuier. Vriendelike groete

Bonnie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

The room in which we stayed was very comfortable and clean after a long day. Pleasant, peaceful and relaxed. The owner and the room manager are always friendly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
59 on True North Guest Rooms
Dear Bonnie, Thank you for your special review! We will keep on spoiling our guests - hope to see you soon.

Sarah R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

A perfect place for a stay close to the hospital, friendly host, safe. We only stayed one night, but it was perfect for visiting our family member in the hospital, which is within walking distance. The host was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cobus
59 on True North Guest Rooms
Dear Sarah Thank you for your review. We will always do our best for our guests. Looking forward to your next stay with us.

Mariana P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Pragtige gastehuis met vriendelike gashere. Ons het een aand oorgeslaap. Die gashere was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Pragtige, netjiese en skoon kamers en badkamers. Voorstel: verskaf melk, water en beskuit in kamers vir gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Brad N
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Satisfactory. A little noisy for my liking but then again, I live in Wilderness. Lovely setting. Tasteful finishes. Clean and functional. I would stay there again. Great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cobus
59 on True North Guest Rooms
Dear Brad Thank you for your kind review. We strive for excellence. We cannot do too much about the location. We would love to host you in the future.

Sanette R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Wat 'n wonderlike atmosfeer. Die ligging is naby alles en die kamers is volledig toegerus. Cobus ontsien geen moeite om jou te akkommodeer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
59 on True North Guest Rooms
Hi Ernie, dankie vir jou moeite om die goeie resensie te skryf. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Celeste S
1 nag
5.0
Mei 2023

Gerieflik. Gemaklike en vriendelike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
59 on True North Guest Rooms
Hi Celeste, dankie vir julle kuier by ons, ons waardeer jou resensie. Ons sien uit na julle volgende kuier by ons.

Cindy P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Gasvryheid. Veilig. Netjies. Kamers is mooi en skoon. Baie rustiger, mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
59 on True North Guest Rooms
Hi Cindy, Baie dankie vir die mooi woorde. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Shenley C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

A really nice place to stay. We stayed one night only and from the moment we got there, felt welcomed and in good hands. The room was nicely furnished and the bed was very comfortable. There was everything we needed including the loadshedding lamp. The house was quiet even though I think the guesthouse was full. We were only there for a short time, so didn't use the lounge and we didn't book for breakfast. We also saw a dassie in the garden so that was nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
59 on True North Guest Rooms
Dear Shenley, Thank you for taking the time and do a review. We appreciate your kind words. We will love to host you soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 True North Road, Mulbarton, Johannesburg, 2059, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd04a2ef4ce516569be979dae2770b4d7d5f50cda3b765775d9568b011d0fbef0dab3ff1b212b064dfb5a00ed2031338bac67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 59 True North Road Mulbarton 2059 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.294459618716 28.053620728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang