Successfully reported
+61

59 on True North Guest Rooms

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 True North Road, Mulbarton, Johannesburg, 2059, Gauteng
  • Vanaf R795 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

59 on True North Guest Rooms is geleë in die vriendelike voorstedelike area van Mulbarton in Johannesburg. Die gastehuis bied gemaklike verblyf in 'n rustige atmosfeer met 'n gevoel van Franse industriële kultuur.

Verblyf word aangebied in 7 en suite-gastekamers, elk toegerus met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, 'n yskassie en 'n werkspasie. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die gastehuis bied 'n lieflike buitestoep waar gaste vars scones en 'n koppie tee of koffie kan geniet. Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel.

Daar is 'n omsetter wat beteken dat die verblyf nie deur beurtkrag beïnvloed word nie.

Die gastehuis is ideaal vir diegene op 'n sakereis, 'n gesinswegbreek of om vriende in die hospitaal te besoek. Die eiendom is ongeveer 3 km vanaf die Glen Winkelsentrum geleë, en daar is teaters en restaurante in die omgewing. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is ongeveer 33 km weg. Ontbyt en aandete is op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende koste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Ontbyt beskikbaar
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Johan D
Besigheidsreis
5.0
Rustig. Ek het tydens Augustus 2025 my eerste twee balie eksamens geskryf by die Unisa Konferensiesentrum, 15 minute se reis van 59 on True North af, ...
Sien meer
Aug 2025
Veronika F
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig en gerieflik. Ons is vriendelik ontvang, die kamers is pragtig en gemaklik. Ons het dit verskriklik geniet.
Jul 2025
Bonnie M
Saam met vriende
5.0
The room in which we stayed was very comfortable and clean after a long day. Pleasant, peaceful and relaxed. The owner and the room man...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Sarah R
Saam met lewensmaat
4.8
A perfect place for a stay close to the hospital, friendly host, safe. We only stayed one night, but it was perfect for visiting our fa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Mariana P
Saam met lewensmaat
4.4
Pragtige gastehuis met vriendelike gashere. Ons het een aand oorgeslaap. Die gashere was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Pragtige, n...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 59 True North Road, Mulbarton, Johannesburg, 2059, Gauteng
  • Gaste dink 59 on True North Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 True North Road, Mulbarton, Johannesburg, 2059, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd04a2ef4ce516569be979dae2770b4d7d5f50cda3b765775d9568b011d0fbef0dab3ff1b212b064dfb5a00ed2031338bac67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 59 True North Road Mulbarton 2059 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.294459618716 28.053620728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang