5@Viooltjie
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Viooltjie Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
5@Viooltjie is 'n ruim selfsorghuis in 'n rustige voorstedelike omgewing in Riversdale, Wes-Kaap. Die gerieflike toegang tot nabygeleë besienswaardighede bied die ideale omgewing vir 'n onvergeetlike verblyf saam met familie en vriende.
Hierdie eiendom bied slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is goed toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 8, en die knus sitkamer bied gemaklike sitplek. Vir vermaak is daar ook 'n TV met toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Daarbenewens maak die leefarea oop na 'n privaat patio en tuin, wat dit 'n ideale plek maak om jou oggendkoffie te geniet. Op daardie warm somersdae is daar 'n lieflike swembadarea met 'n buite-eettafel. Veilige parkering word voorsien, en die eiendom is stapafstand van restaurante en 'n winkelsentrum.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 Viooltjie Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Viooltjie Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang