6 Aqua Surf
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 57 Queen Street, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
            6 Aqua Surf bied asemrowende 180-grade see-uitsigte en die strelende geluid van golwe in hierdie ruim woonstel in Manaba Beach. Die eenheid bied slaapplek vir 6 gaste en is net 'n kort entjie van die gewilde Lucien-strand af.
Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak, asook direkte toegang tot die balkon. Die tweede en derde slaapkamers is elk gemeubileer met 2 enkelbeddens, en die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware vir selfsorg. Die oopplan-leefarea sluit 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV in, wat uitloop op 'n groot onderdakbalkon met 'n ingeboude braai en uitgestrekte see-uitsigte.
Gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en 'n veilige tandem-toesluitmotorhuis. Of jy nou oggendkoffie op die balkon drink, 'n stranddag geniet, of die aand met 'n sonsondergangbraai afsluit, 6 Aqua Surf bied die perfekte kuswegbreek.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 57 Queen Street, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 57 Queen Street, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang