6 Carmel Villa
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Beach Estate Road, Zimbali Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R4 950R4 455 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
6 Carmel Villa is 'n pragtige selfsorg-villa op die ongerepte Zimbali Estate in Ballito. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aan die kus, want dit spog met 'n ononderbroke stranduitsig.
Die villa bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n volledige en suite-badkamer. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel.
Die leefarea lei na 'n lieflike houtdek met 'n hangmat, gemaklike kussingsonstoele en 'n gasbraai.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 6 Beach Estate Road, Zimbali Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 6 Carmel Villa het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Beach Estate Road, Zimbali Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang