Successfully reported

6 Edensands

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Soekie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig en baie lekker. Baie lekker gebly. Pragtige see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomcebo N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

It was perfect. Was great and I wish to come again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlike tydjie by die see. Ons het heerlik gebly. Mooi uitsig was ons 2de keer by Edensands, sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John-henry H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Baie lekker wegbreek. Fantastiese uitsig oor die see, lekker naby aan die strand en swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenny M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Relaxing and convenient. Very convenient, everything close. Lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Drie keer al daar gekuier en altyd lekker! Dit was ons 3de besoek aan Eden Sands 6 en dit was weereens uit die boonste rake. Ons gaan weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willemina C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Die verblyf was baie aangenaam. Die kompleks en tuine is goed onderhou en netjies. Die eenheid is goed toegerus en gerieflik. Ons voel egter dat die beddegoed vervang behoort te word aangesien dit oud en afgeleef is en stukkende plekke het. Die uitsigte is fantasties en so ook die belewenis en klank van die see wat so naby is. Beslis die verblyf werd.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rossouw O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Still en rustig. Die plek was netjies en skoon, n baie lekker stil en rustige area en baie mooi uitsig oor die see. Nie die nuutste n mees modernste woonstel en meubels, maar ek voel dis waarde vir dit wat k betaal het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anisa M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Feb 2025

Good. My stay was overall good. I'm still awaiting feedback regarding my discount. There were a few mishaps we experienced during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Bianca B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lovely stay. Stay was lovely, amazing view, highly recommend! Will visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 935
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 935
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 935
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 42 Middleton Road, Winklespruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkZDYyMmE1LTllNTQtNDM0Ny1iMzliLTU3OWY1OGY0ODdjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R935 per nag (plek vir 6) 80 5 1 5 42 Middleton Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.100069873629 30.859367334988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang