Successfully reported

6 Elgin House

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nadine P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Gemaklik, skoon en gerieflik – perfek geleë en het dit baie geniet! Ons het ons verblyf by 6 Elgin House baie geniet! Die plek is gemaklik, netjies en goed toegerus, met alles wat ons nodig gehad het. Dit is ook naby aan al die geriewe, wat dit baie gerieflik maak. Ons sal dit beslis aanbeveel en weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantall G
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Perfect. Ons het fantasties gebly, was wel baie op en af, maar om te weet ons het 'n huis toe elke aand en gemaklik geslaap, asook net skoene uit skop en ontspan, alles was net perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surette L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlike en rustige vakansie. Ja, baie lekker gebly. Baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus N
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Baie sentrale ligging met see uitsig. Groot en netjiese eenheid wat aan ons behoeftes as groep voldoen het. Gasheer was vriendelik en het dadelik gereageer toe daar 'n klein probleempie met een van die stortkoppe was en dit vervang. Beveel hierdie eenheid met vrymoedigheid aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norma O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sal definitief aanbeveel. Heerlik gebly, wonderlike ligging, en baie gehou van braai op stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezell L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2025

Lovely stay. Our stay was pleasant, and the apartment is well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Reinier P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Very nice. Wonderful location and friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2024

Vakansie verleng met 'n paar nagte op kort kennis en dit was awesome. Die plek was baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mathys Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 530
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 530
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 530
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Upper Cross Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5978f4364b962d229773124ecb19c8acc674f253ecc34831e4d194605dadf952f73b834a6c4ecd91d0c53d9490720000392a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 530 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 5 Upper Cross Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1835885005 22.154273024613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang