Successfully reported

6 Ocean Breeze

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Annette A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Happiness. Everything was good, would go back as soon as I have a chance and need a break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
6 Ocean Breeze
Thank you Annette, very pleased that you enjoyed your time with us. Thanks again for your support. No. 6

Max W
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Was great, very close to the ocean. Was good, except for the single bed mattresses, they need replacing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William P
Lang verblyf
5.0
Des 2024

Dit was baie lekker mooi see uitsig oulike woonstel. Oom Jeff was baie behulpsaam. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
6 Ocean Breeze
Hallo William, baie dankie vir jul baie mooi woorde en vir jul ondersteuning. Hoop om julle weer te sien. Groete Jeff

Tarryn H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Great and too short. We loved our stay; the unit is lovely and just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jeff
6 Ocean Breeze
Hi Deane, glad you enjoyed your stay with us. Thank you for your support and for the feedback on the roof.

Mia J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2025

Baie lekker. Geen lekker. Daar is ligte wat nie gewerk het nie. 'n WiFi-router is ook iets wat voordelig sal wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Jeff
6 Ocean Breeze
Did Mia report the lights to management? WiFi is not part of what we promise because it is their personal responsibility and requirement. I do apologise for the issue regarding the lights.

Christo W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Lekker stil. Ja, ons het, maar die enkelbeddens kort nuwe matras soos voorheen gevra deur ander huurders.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marie M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2025

Aangenaam. Ja, alles wat noodsaaklik is, was beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jeff
6 Ocean Breeze
Hallo Marie, dankie vir jul ondersteuning. Ons sal graag wil terugvoer hê oor waar ons kan verbeter aangaande die dienslewering waarvoor u 'n 2 gegee het.

Riaan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Aug 2025

Spaar beddens swak gehalte. Was nie baie tevrede nie. Parkering baie ver. Ketel het gebroke sonder dat dit vervang is al was dit geraporteer. Moes van die mikro-golf gebruikmaak vir koffie water.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Bernedette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Fantasties lekker. Amazing. Vanaf aankoms tot vertrek was dit heerlik. Die woonstel is goed geleë, die uitsig is fantasties. Als wat jy nodig het, het die woonstel. Oom Jeff is baie behulpsaam en vriendelik. Ons gaan vir seker volgende jaar terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
6 Ocean Breeze
Hallo Bernedette, baie dankie weer eens vir jul ondersteuning en nou óók vir jou mooi woorde. Ek is bly julle die tyd by ons geniet het. Sien julle volgende jaar. Mooi bly. Nr 6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jeff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Ellcock Road, Winklespruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArsEFlXcWF4q658mreLXFt1nnjVp7DGD3AZUL4kA0kElTE4cVlu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 46 5 1 5 47 Ellcock Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.092703305125 30.861504715305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang