6 Olives BnB
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Mount Pleasant Street, Darling, 7345, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
6 Olives BnB is in die historiese dorpie Darling geleë wat bekend is vir sy ryk kulturele en artistieke besienswaardighede. Hierdie verblyf is gerieflik geleë naby baie wynkelders in die omliggende area met die Yzerfontein-strand wat sowat 30 km ver is.
Verblyf word gebied in 2 koningingrootte-kamers wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en beskik oor 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf stort, 'n toilet en wasbak. Boonop het die kamers lugversorging, gratis WiFi, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike sitarea wat met 'n sitkamerstel en 'n etenstafel met stoele ingerig is. Hierdie akkommodasie gebruik sonkrag en bly onaangeraak deur beurtkrag. Die stoep het buitemeubels waar gaste kan ontspan en 'n boek kan optel om te lees of 'n wandeling kan maak om die res van Darling te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 11 Mount Pleasant Street, Darling, 7345, Wes-Kaap
- Gaste dink 6 Olives BnB het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Mount Pleasant Street, Darling, 7345, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang