Successfully reported
+13

6 Olives BnB

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Mount Pleasant Street, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

6 Olives BnB is in die historiese dorpie Darling geleë wat bekend vir sy ryk kulturele en artistieke besienswaardighede is. Hierdie verblyf is naby baie wynkelders in die omliggende area en Yzerfontein-strand is sowat 30 km ver.

Gaste kan tussen 2 koningingrootte-kamers kies wat elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf stort, toilet en 'n wasbak het. Die kamers het ook lugversorging, gratis WiFi en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike sitarea wat 'n sitkamerstel en 'n etenstafel met stoele het. Hierdie verblyf gebruik sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie. Die stoep het buitemeubels waar gaste kan ontspan en 'n boek kan lees of gaste kan stap om die res van Darling te verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 11 Mount Pleasant Street, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Gaste dink 6 Olives BnB het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Mount Pleasant Street, Darling, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b14e385cab0dd978d2bb3ecc1cfdc1aa2b76062cb9dc35e5e0d83ff6119d1a7ee12cc39c935044520c409ecec1b2eb2e117?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 11 Mount Pleasant Street Darling 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.375455259132 18.377202672982
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang