Successfully reported

6 On Grand

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netjiese selfsorg eenheid. Netjiese selfsorg eenheid wat alles het wat nodig is. Ons het veilig kon parkeer en die uitleg van die eenheid is baie prakties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Regtigwaar aan alle verwagtinge voldoen. Aangenaam, stil, veilig met alle nodige geriewe vir selfsorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita O
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

6 on Grand is sentraal gelee veral omdat dit 'n besigheidsbesoek was. Alles was perfek en baie tevrede met die diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene O
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Eerste keuse en moet. Die plekkie het alles gehad wat ek benodig het. Daar is 'n hotplate as jy iets wil kook of warm maak. Maak seker om die truc te ken om die TV te geniet. Hulle het vol Netflix. Dit was so 'n lekker bederf om saans te geniet. Die bed se elektriese kombers was 'n heerlike luuksheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie rustig en skoon. Baie lekker. Ligging in 'n goeie, rustige, en ontspanne omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Goed. Geen DSTV soos geadverteer nie, was die enigste teleurstelling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
6 On Grand
Dankie vir jou review James! Let wel dat ek my plek adverteer met n TV en nie DSTV nie. Vriendelike groete Juanita

Rozanne H
1 nag
5.0
Jul 2023

Rustig en salig! Naby waar ek moes wees en Juanita was baie vriendlik en as ek 'n vraag gehad het het, het sy my dadelik gehelp. Baie mooi netjiese plekkie. Ek was vir 2 dae vir opleiding en als wat ek gesoek het vir die aand se verblyf, was perfek. Baie baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
6 On Grand
Dit was lekker om jou hier te hê, dankie dat jy hier kom bly het Rozanne.

Suzette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Pragtige plek en wonderlike, vriendelike gasvrou. Sal definitief weer hier bly. Ek was vriendelik ontvang en die plek was pragtig. Ons het heerlik gebly. Wonderlike gasvrou wat die ekstra myl stap en is tot verwelkom met lekker yskoue mintwater.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
6 On Grand
Baie dankie vir die terugvoering, Suzette. Julle is enige tyd welkom.

Jason K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Die eenheid is ongelooflik mooi en oulik, plek is baie goed na gekyk. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid is regtig pragtig en skoon, area is veilig en dit is in 'n baie goeie area geleë. Ek sal definitief weer gaan kuier, maar volgende keer, langer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
6 On Grand
Baie dankie Jason. Jy is welkom.

Johna G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Uiters aangenaam. Vriendelike en behulpsame gasvrou. 6 on Grand is geleë in 'n baie rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Grand Duc Street, Chantecler, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA613203f7a9b89ca1ad318d95ae1944fb4315185c98d4e475a72e8aeba9328568ad3af5048c93d01f91f5cfe8c6053394ac5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 6 Grand Duc Street Chantecler 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.86203 18.65556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang