Successfully reported
+10

6 on Greef

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 6 Greef Street, Horseshoe, Graaff-Reinet, 6820, Oos-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die 6 on Greef is in Graaff-Reinet naby die Hester Rupert Kunsmuseum, restaurante, kroeë, winkels, vermaak- en sakegeriewe geleë en bied verblyf wat ideaal is vir paartjies, enkelreisigers en sakereisigers.

Die eenheid is vir 2 gaste geskik en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe toegerus en sluit 'n mikrogolfoond, ketel en 'n yskassie in. Daar is ook 'n tuintafel buite waar gaste vir ete kan aansit.

Ekstra kenmerke sluit 'n slim-TV in die slaapkamer en veilige parkeerplek agter 'n geslote hek in.

Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry en bergfietsry in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Odelle D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek vir wat ons verlang het. Heerlik. Knus. Vriendelike gasvrou. Naby aan heerlike restaurante en koffie winkels.
Okt 2025
Dilana H
Saam met lewensmaat
5.0
Absolute waarde vir geld! Ons het baie lekker gebly. Lee was persoonlik daar om ons te verwelkom en na ons blyplek te neem. Alles wat ons nodig gehad ...
Sien meer
Sep 2025
Pieter J
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer kom. Baie lekker, skoon en privaat.
Sep 2025
Immanuel B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike ervaring, en baie waarde vir geld. Dit was 'n wonderlike ervaring gewees. Lee was 'n absolute plesier om mee te gesels en die plekkie was s...
Sien meer
Sep 2025
Jannie V
Besigheidsreis
5.0
Sal weer oorbly. Rustig, veilig, skoon en bekostigbaar. Vriendelike eienaar.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 6 Greef Street, Horseshoe, Graaff-Reinet, 6820, Oos-Kaap
  • Gaste dink 6 on Greef het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 6 Greef Street, Horseshoe, Graaff-Reinet, 6820, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf6ba28e1223130fd6325c734adb49cd5e79d1450716f967040e67b8f4019170e8ae3a207759afe6dce03a795ff672aa692e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 6 Greef Street Horseshoe 6820 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 09:00 -32.257252314141 24.534540995107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang