6 On Hermitage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Hermitage Avenue, Die Wingerd, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
6 on Hermitage is 'n knus selfsorgkamer met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Somerset-Wes. Hierdie eiendom is 'n ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige oornagverblyf.
Dié eenheid bied slaapplek vir 2 gaste in 'n oopplan-kamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n lessenaar, 'n TV met geen kanale net 'n HDMI-kabel, en 'n klein kombuisie. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer maak oop na 'n patio met buitesitplek. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. 6 on Hermitage is naby verskeie geriewe soos winkels, restaurante en die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Roemelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 6 Hermitage Avenue, Die Wingerd, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink 6 On Hermitage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Hermitage Avenue, Die Wingerd, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang