Successfully reported
+22

6 On Hermitage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Hermitage Avenue, Die Wingerd, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

6 on Hermitage is 'n knus selfsorgkamer met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Somerset-Wes. Hierdie verblyf is die ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na rustige oornagverblyf.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste in 'n oopplan-kamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed, lessenaar, TV met geen kanale en slegs 'n HDMI-kabel en 'n kombuisie. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kamer lei na 'n stoep met buitesitplek. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. 6 on Hermitage is naby verskeie geriewe soos winkels, restaurante en die strand.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Kgaogelo K
Saam met lewensmaat
5.0
Very beautiful and peaceful. Worth the stay, great location, clean space.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Marianne L
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike plek. Aangenaam verras gewees. Perfek geleë van waar ons funksie was.
Sep 2025
Maryka T
5.0
Fantasties! Goeie middag, dit was regtig 'n ongelooflik skoon en netjies. Die verblyf is mooi en alles wat jy nodig het, is daar. Die eienaars was ook...
Sien meer
Sep 2025
Tapiwa C
Saam met lewensmaat
5.0
Serene and beautiful. Everything we needed in one place. Stay was completely perfect. Lovely place. Would stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Marionel B
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, veilig, sentraal geleë en vriendelike ontvangs! Net wat ons gesoek het!
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roemelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 6 Hermitage Avenue, Die Wingerd, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink 6 On Hermitage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Hermitage Avenue, Die Wingerd, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0d1bdf8c1af7f8571de523e3eac5990a1ffa4b496c3e04c7829681247b1e3032da386d31f24754219e550c28d6b851a23da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 6 Hermitage Avenue Die Wingerd 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.066332948193 18.830992283624

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang