Successfully reported
+64

6 on Protea

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Protea Street, Paradise, West Hill, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

6 on Protea is in die voorstad Paradise in Knysna geleë, wat oor die strandmeer, die Heads and Featherbed Natuurreservaat uitkyk. Dit is die ideale wegbreekplek vir vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste, en is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Gerieflike verblyf word gebied in 'n aantal smaakvol gemeubileerde suites en 'n selfsorg solderwoonstel. Die suites het en suite-badkamers en bied pragtige uitsigte oor die Knysna-strandmeer en die bekende Heads vanaf óf die patio óf balkon.

Die selfsorgwoonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en het 'n privaat ingang, 'n kombuis en sitarea, 'n patio en braaigeriewe. Gaste kan pragtige uitsigte oor die strandmeer en die waterfront vanaf die woonstel geniet.

Ontbyt is by die tarief ingesluit en word bedien in die eetkamer of op die patio wat oor die strandmeer uitkyk. Ontbyt word tussen 08:00 en 09:30 bedien.

Anita, die bestuurder, woon op die perseel saam met haar vriendelike klein Yorkie Brewer, Piccillo. Anita is byderhand om enige bystand aan gaste te bied indien nodig.

Die gastehuis is in 'n stil doodloopstraat geleë met parkeerplek van die straat af. Dit is 1 km vanaf die Knysna Waterfront en die middedorp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Musaddiq Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 6 Protea Street, Paradise, West Hill, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink 6 on Protea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Protea Street, Paradise, West Hill, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYzJSpSGIB8MxSi8kpuzmlYP3Jrx5C7tDPGkSXDWV0yeDf2bXUz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 6 Protea Street Paradise, West Hill 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.034368145144 23.035940229893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang