Successfully reported
+20

6 Stafford Place

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Marine Drive, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

6 Stafford Place bied selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in 'n sekuriteitskompleks in Uvongo.

Die woonstel het 2 slaapkamers, en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die woonstel het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.

Langs die kombuis is daar 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n ruim sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. DStv is teen 'n ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word.

Die skuifdeur lei na 'n lieflike stoep met 'n buitetafel en braaigeriewe. Die kompleks bied veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Mariki V
Saam met lewensmaat
5.0
Goed genoeg vir die prys. Goed geleë. 2 aircons, redelik skoon.
Mrt 2025
Lyzette P
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties netjies en skoon. Love die plekkie. Ek het myself baie geniet. Plekkie is soos op fotos, netjies en skoon, en gemaklik. Naby als, het baie ...
Sien meer
Aug 2024
Roseta M
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely the best experience. This is the most stunning apartment, clean. The area is so quiet and safe. Close to Spar and 2 mins wal...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Marnitz O
Gesin met tieners
4.6
Great for a week away. Very nice, need to focus on cleaning and upkeep.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Courtney M
Gesin met klein kinders
4.6
Goeie ervaring. Ideale plekkie om te bly met kinders. Die plekkie het alles wat jy nodig sal hê. Naby aan Uvongo strand asook winkels en restaurante. ...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Lynn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 77 Marine Drive, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 6 Stafford Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Marine Drive, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA330c2b5b020e778cc5fb29932b8e896321b64a752a6b75db0dbe28dc0700b5db68cdd8f08eec46259dba5c7d8ca98d65e6d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 77 Marine Drive Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.831163522265 30.396373697245

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang