6 Stemmet Lodge
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Stemmet Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 570 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
6 Stemmet Lodge is in die hartjie van Hermanus geleë, 'n entjie vanaf die wêreldbekende kranspaadjies en die middestad van Hermanus met sy verskeidenheid restaurante, kafees en inkopiegeleenthede.
Daar is 4 gaste-eenhede en 1 selfsorgkothuis. Die gaste-eenhede is almal geskik vir 2 gaste en het en suite-badkamers. Hierdie 4 kamers is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Dié kothuis het 'n kombuis wat volledig toegerus is vir selfsorg met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale asook die swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Jannie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 156
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 6 Stemmet Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink 6 Stemmet Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Stemmet Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang