6 Tramonto
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Tillamook Avenue and Cob Close, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorp Plettenbergbaai. Dit is die perfekte bestemming vir vriende en familie wat 'n onvergeetlike wegbreek soek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die helder en lugtige oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond in. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetarea met 'n tafel vir 6, wat naatloos in die gemaklik gemeubileerde sitkamer met 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale vloei. Gratis WiFi is beskikbaar.
Stap uit op die balkon, wat 'n buite-eettafel en braaigeriewe het, waar gaste asemrowende see-uitsigte kan geniet. Gratis parkering word voorsien, en die sentrale ligging bied maklike toegang tot die strand, plaaslike restaurante en ander geriewe. Die eenheid is ook toegerus met 'n kragomsetterstelsel, wat verseker dat die TV en WiFi tydens kragonderbrekings aan die gang bly.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Corner of Tillamook Avenue and Cob Close, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Tillamook Avenue and Cob Close, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang