601 Cosmopolitan
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 103 Regent Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
601 Cosmopolitan bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Seepunt, Kaapstad – ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek vir twee gaste en bestaan uit een slaapkamer en een badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met vier sitplekke langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi. Die eenheid het ook rugsteunkrag om die ongerief van beurtkrag te vermy.
Ontspan op die balkon met jou oggendkoffie terwyl jy die see-uitsigte inneem.
Veilige ondergrondse parkering en 24/7 sekuriteitswagdiens bied gemoedsrus dwarsdeur jou verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Giancarlo Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 103 Regent Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 103 Regent Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang