603 Morokani
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 135 Main Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
- Vanaf R995 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
603 Morokani is 'n knus selfsorgwoonstel in die hartjie van Groenpunt en bied gerieflike verblyf met maklike toegang tot Kaapstad se middestad, die V&A Waterfront, en gewilde restaurante en besienswaardighede. Dit is ideaal vir 'n alleenreisiger of 'n paartjie.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele in. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, en vir vermaak is 'n TV en gratis WiFi beskikbaar.
Gaste kan die lewendige atmosfeer van Groenpunt geniet terwyl hulle 'n rustige toevlugsoord het om te ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel geleë vir 'n moeitevrye verblyf.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 47
Resensies 25
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 135 Main Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
- Gaste dink 603 Morokani het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 135 Main Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang