Successfully reported
+11

603 Oyster Rock

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lighthouse Road, Oyster Rock, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

603 Oyster Rock bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die hartjie van Umhlanga. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek, aangesien hierdie woonstel panoramiese see-uitsigte het.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea lei na 'n balkon met sitplek en 'n gasbraai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om 'n skemerkelkie te geniet terwyl hulle die uitsigte bewonder. Veilige onderdakparkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Die verblyf is stapafstand vanaf plaaslike winkels en restaurante.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 234

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Lighthouse Road, Oyster Rock, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lighthouse Road, Oyster Rock, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4923e9af6f19466832d7260a8b0e1d46c877caab34e3de417545d57ac753697735c24448faaf0b05f309b094f9eedd4a1244?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 050 per nag (plek vir 4) Lighthouse Road Oyster Rock 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.727677 31.08643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang