603 Oyster Schelles
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Lighthouse Road, 603 Oyster Schelles, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R7 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
603 Oyster Schelles is 'n selfsorgwoonstel op die sesde verdieping wat in die veilige Oyster Schelles-kompleks in Umhlanga Rocks geleë is. Die Oyster Schelles-kompleks bied 2 gemeenskaplike swembaddens met braaigeriewe en aangewese piekniekareas in die gemeenskaplike tuine.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is lugversorging in al die slaapkamers.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, 'n mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook gratis WiFi in die woonstel.
Die sitkamer het deure wat oopmaak na 'n groot onderdakbalkon met buite-eetmeubels, en lieflike see-uitsigte wat uitkyk oor die Oyster Pearl- en North Shore-woonstelle.
Daar is direkte toegang tot die strand vanaf die eiendom. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 202
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 2 Lighthouse Road, 603 Oyster Schelles, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Lighthouse Road, 603 Oyster Schelles, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang