Successfully reported

603 @The Herolds

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Henk T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Ongelooflik lekker gebly. Ongelooflik mooi, netjies en skoon plek. Ons het nog nooit in so 'n gemaklike eenheid gebly nie. Die eienaar en gasvrou is baie vriendelik en ook behulpsaam. Niks is te veel moeite vir hulle nie. Die eenheid het als wat jy nodig het en veilige parkering. O ja, die beddens slaap ongelooflik lekker. Ons beveel die eenheid definitief aan en sal sonder om twee keer te dink terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
603 @The Herolds
Baie dankie vir jul goeie resensie. Dit is vir ons ʼn vreugde om ons plekkie met kwaliteit mense soos jul te kan deel. Dankie dat jul ons plekkie so mooi opgepas het en silwerskoon gelaat het. Ons sal jul met ope arms terug verwelkom.

Alisa P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Modern met luukse afwerkings, uitstekend ingerig en stapafstand van die strand. Wat 'n aangename verrassing was ons tyd in die vakansiewoonstel in Heroldsbaai! Alles wat nodig is vir 'n selfsorgeenheid was byderhand, met die vlak van smaakvolle luuksheid wat pas by 'n hotelvakansie. Die verblyf was beslis op 'n onvergeetlike en hoë standaard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
603 @The Herolds
Baie dankie vir die mooi woorde, Alisa. Was ʼn voorreg om julle by ons te kon huisves.

Linda T
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Ontspannend; Goeie waarde vir geld; Modern; Goeie klientediens; Goed toegerus. Ek, my suster en ons ouers het baie lekker gekuier in Heroldsbaai en die woonstel het grootliks bygedra daarby. Die ligging was fantasties naby die see, die area was rustig en ons kon lekker ontspan buite op die stoep. Die woonstel is baie ruim en modern en mens voel sommer net lig en geïnspireerd daar. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
603 @The Herolds
Vreeslik dankie - was ʼn voorreg om julle te kon akkommodeer. Hoop om julle weer in die toekoms te 'sien'. Groete, Antoinette

Desiree J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Tranquil and breathtaking stay. We loved every minute and can't wait to return. My stay was memorable in a beautiful setting. The apartment is so lovely, with all you need and so much more. The love that went into the design is apparent. We enjoyed our stay so very much that words can't actually describe how amazing it was.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Antoinette
603 @The Herolds
Thank you so much for your wonderful review, Desiree. It was a privilege to host you and your family, and we would love to have you back one day. Thanks also for leaving our apartment so neat and tidy! What great guests you are!

Roche W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

I will recommend it to anyone. It was a wholesome stay. We felt very safe and the communication was good. I will recommend it to anyone travelling for business or a small family looking to escape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
603 @The Herolds
Thanks for the positive feedback.

Jeanita B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2024

Veilige, skoon woonstel. Naby die see en beskik oor alles wat jy benodig. Ons het die verblyf baie geniet en sal dit in die toekoms graag weer wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Antoinette
603 @The Herolds
Baie dankie, Jeanita, dit was ʼn voorreg om jul te kon akkommodeer. Sien uit daarna om jul moontlik weer te kan verwelkom in die toekoms.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, The Herolds Bay Luxury Apartments, Herold's Bay, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b25081221b2d0598467881fa2704dec5bcd3395bf7bddd6722db5b0ee6bec64bedddbe4d4a236f5c38bf29cf08b7f000c25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 R404 The Herolds Bay Luxury Apartments 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.053326960445 22.389672987103
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang