61 Solitaire
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 554 Francis Baard Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
61 Solitaire is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Arcadia, Pretoria. Die kompleks is gerieflik naby hospitale, ambassades en winkelsentrums geleë wat dit ideaal vir sakereisigers en gesinne maak.
Hierdie tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Beide slaapkamers het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Die leefarea het 'n toonbank met stoele, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Die omliggende area bied verskeie besienswaardighede soos die Pretoria Buiteklub, die Uniegeboue, die Voortrekker Monument en Loftus Stadion.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 554 Francis Baard Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 554 Francis Baard Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang