616 Exquisite Zimbali Suite
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Corkwood Drive, Zimbali Coastal Resort, Dolphin Coast, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R6 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
616 Exquisite Zimbali Suite is 'n eenslaapkamer-selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die Zimbali Coastal Resort. Gaste het toegang tot die oord se geriewe en besienswaardighede.
Die woonstel is smaakvol versier en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n oond met 'n stoofplaat, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die woonstel het ook 'n strykgeriewe en 'n haardroër.
Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale, en bied toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die tuin en buitemeubels.
Gaste het toegang tot die oord se geriewe soos Valley of the Pools-restaurant, Bushbuck Club, tennis- en muurbalbane, die 18 putjie-gholfbaan, 'n paar kroeë, koffiewinkels, kinderaktiwiteite, en trou- en konferensievenues wat gehuur kan word. Die oord is ook net 20 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 5 Corkwood Drive, Zimbali Coastal Resort, Dolphin Coast, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 616 Exquisite Zimbali Suite het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Corkwood Drive, Zimbali Coastal Resort, Dolphin Coast, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang