Successfully reported
+21

62 @ Prospero Street

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Prospero Street, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

62 @ Prospero Street bied gastekamerverblyf in Bedelia, Welkom, net 600 m vanaf Goldfields Mall, en naby groot restaurante in Welkom se hoofstraat, Stateway. Welkom MediClinic is 1 km weg.

Verblyf word gebied in 3 gastekamers wat elk 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens bevat, en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Elke kamer is toegerus met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers lei na 'n gemeenskaplike patio met buitemeubels.

Die kamers het gedeelde gebruik van 'n gemeenskaplike lapa met 'n ingeboude braai, 'n etenstafel en stoele, nodige borde, eetgerei, en plekmatjies, asook 'n mikrogolfoond. Veilige parkeerplek word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Juan V
5.0
Baie lekker gebly, vriendelike, warm gasvry mense. Sien sterre.
Mei 2025
Marianne V
Gesin met tieners
5.0
Die kamers was skoon, gerieflik en die gasvryheid puik. Drinkwater was voorsien. Ons het heerlik gebly.
Sep 2024
Marlene F
Besigheidsreis
5.0
Rustige omgewing. Baie netjies en skoon.
Aug 2024
Koos D
Saam met vriende
5.0
Baie netjies baie vriendelike gasvrou en heer. Baie lekker gekuier in die Lapa en saam gebraai saam met vriende en warm geslaap en het skoon en warm g...
Sien meer
Jun 2024
Ric M
4.8
Pleasant. Very comfortable and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 62 Prospero Street, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink 62 @ Prospero Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Prospero Street, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe658a1ffd741ba2591df20952c193965c888e40b4cec6cf5f68580103a3f162b1f0a6291eb8872b2560bff7241246b3ddc48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 62 Prospero Street Bedelia 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.9784547 26.7273847

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang