Successfully reported
+33

62 on Helling

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Helling Street, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

62 on Helling is 'n bekoorlike selfsorghuis in Brackenfell wat 'n ontspannende en gemaklike verblyf vir gesinne en vriende bied.

Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers elk 'n dubbelbed het. Alle en suite-badkamers is toegerus met 'n stort, en gaste deel ook 'n gastetoilet. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.

Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV, 'n binnebraai, 'n eetkamertafel en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot 'n aparte waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Buite kan jy ontspan in die swembad, rondom die boma ontspan, of die rustige atmosfeer geniet. Veilige parkering is beskikbaar vir 2 voertuie onder 'n motorhuis agter 'n toe hek.

62 on Helling is gerieflik geleë naby plaaslike winkels, restaurante en gewilde besienswaardighede, en is die ideale keuse vir 'n gesinswegbreek of 'n reis saam met vriende.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Amore Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 62 Helling Street, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Helling Street, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA999d0fb5999f85a43b628e7b2bc33d39399e1f3410979f26ab2a485ea3d176ddc4d2bc8a5aee971079d28d4c481b06c254ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 62 Helling Street Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8886275 18.7034631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang