Successfully reported
+14

62 Tuscany @ Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Melkhout Street, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

62 Tuscany @ Sea is in 'n veilige kompleks in 'n stil area in Tergniet geleë, net 250 m vanaf die strandfront en sowat 10 km vanaf Glentanastrand en KleinBrakstrand.

Dié dubbelverdieping-eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer met 'n bad en stort, 'n gastetoilet en 'n ruim sitarea. Die hoof- en tweede slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en bad. Boonop is daar 'n ekstra toilet op die onderste verdieping.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, stoof en oond in. Die sitkamer spog met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met volledige DStv-kanale. Toeganklik vanaf die leefarea is 'n patio met 'n ingeboude braai en see-uitsigte in die verte. Die kompleks bied 'n speelplek vir kinders onder die ouderdom van 12 en is beskikbaar op spesifieke tye volgens die kompleks se reëls.

62 Tuscany at Sea is ideaal geleë binne 'n radius van 25 km vanaf George-lughawe en Mosselbaai. Die area bied wêreldklas-gholfbane, perdry, ziplining, voetslaan, rekspring, en 4x4- en vierwielmotorfiets-ervarings.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amorette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 62 Melkhout Street, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink 62 Tuscany @ Sea het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Melkhout Street, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd37678a017756c868ac798711f1c8d6194735ac6ecb56f8f69eb3932556ee38a44ea6d7a567403cb24a0e7b4087d22f253c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 62 Melkhout Street Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.063734 22.199268
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang